Ek is geduldig met my studente . Ek vra vrae aan my studente om seker te maak hul verstaan die nuwe werk.
Ek maak gebruik van prente om die werk , veral vir beginners, meer verstaanbaar te maak . Ek het jare lange ondervinding . Ek weet wat veral belangrik is vir eksamens en hoe om leerlinge voor te berei vir hul eksamens .
1. Studente sal nuwe Afrikaanse woorde leer met behulp van illustrasies . Die studente sal luister na die uitspraak
van nuwe woorde waarna hul dit self moet uitspreek .
2. Die studente sal leer hoe om sinne te maak .
3. Die studente sal leer om die korrekte gramatika te gebruik wanneer hul sinne maak .
4. Die studente sal deur gereelde oefeninge begelei word om Afrikaans met selfvertroue te praat, lees en te skryf.
In my Afrikaanse lesse sal ek altyd geduldig wees . My studente is welkom om enige tyd vrae te vra oor die werk .
Ek gaan gebruik maak van hulpmiddels soos illustrasies om die werk meer verstaanbaar te maak .
Indien jy n les wil kanselleer moet jy my asseblief 12 ure voor die tyd in kennis stel .